← All works
Mass For The Good Princes
0 upcoming performances
About
Nataniël se roerende komposisie MASS FOR THE GOOD PRINCES is in Oktober 2023 vir die eerste keer aangebied deur Aardklop Aubade, en die reaksie was oorweldigend. Hierdie mis is gebaseer op die klassieke struktuur van ’n gewyde komposisie met ses dele en is ’n gebed vir goedheid, nuwe leierskap en die hoop van ’n nuwe generasie. Die mis word in Latyns en Engels gesing, met vertellings en beskrywings in Afrikaans. MASS FOR THE GOOD PRINCES se enkele, finale uitvoering word tydens Momentum Beleggings Aardklop in die NG kerk Miederpark aangebied.
Upcoming performances
No upcoming performance scheduled.